Khalifa bin Zayed Al Nahayan | |
Zayed Al Nahayan in Aboe Dhabi in 2010 | |
President van die Verenigde Arabiese Emirate
| |
Ampstermyn 3 November 2004 – 13 Mei 2022 | |
Voorafgegaan deur | Maktoem bin Rasjid Al Maktoem (waarnemend) |
---|---|
Opgevolg deur | Mohammed bin Zayed Al Nahyan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 7 September 1948 Al Ain, Emiraat Aboe Dhabi |
Sterf | 13 Mei 2022 (op 73) |
Nasionaliteit | Verenigde Arabiese Emirate |
Eggenoot/-note | Shamsa bint Suhail Al Mazrouei |
Sheikh Khalifa bin Zayed bin Sultan Al Nahayan (Arabies: خليفة بن زايد بن سلطان آل نهيان) (7 September 1948 – 13 Mei 2022) was die president van die Verenigde Arabiese Emirate vanaf 3 November 2004 tot sy dood. Hy was ook die Emir van Aboe Dhabi gedurende hierdie tydperk.